Author Archives: Editor

Noetzie protest against Pezula 2006

Inwoners Knip Pezula se Draad by Noetzie-Trappe

Sowat 400 mense het gister deelgeneem aan ’n protesoptog om hul misnoeë te kenne te gee oor die sluiting van die historiese toegang tot Noetzie-strand. Omgekrapte inwoners, lede van die vissersgemeenskap, Rastafariërs van Judas Square wat die strand dikwels gebruik, en lede van die Guardians of the Garden Route (Gog) het gister omstreeks 10:00 oor

Read More